Gholfdag 2014

August 30, 2014

Ons Caring Daisies se jaarlikse gholfdag het plaasgevind op 23 April 2014. Dit was ‘n dag vol vet pret! Dankie aan elkeen wat ons gholfdag ondersteun en bygewoon het. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie. Color