Caring Daisies Golfdag Fondsinsameling 2017

July 13, 2017

Hier is die fotos van ons 2017 Golfdag Fondsinsameling. Dit was ‘n dag vol vet pret! Dankie aan elkeen wat ons gholfdag ondersteun en bygewoon het. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.