Category Archive for "Manna"

Suid Roggeveld 03

Dankie vir donasies van Suid-Roggeveld Landbou Vereniging

Beste Caring Daisies/ Shantel Ons sal julle nooit genoeg kan bedank vir jul hulp en ondersteuning nie. Weet verseker dat ons dit nooit sal vergeet nie. Nogmaals baie dankie. Sien aangeheg ‘n brief van Suid-Roggeveld Landbou Vereniging – kliek hier Groetnis…

Read More
Manna vir die BOERE

Manna vir die Boere – Gaan Groot

http://caringdaisies.co.za/new/wp-content/uploads/2016/10/Caring-Daisies-201609.mp4
Read More
Manna vir die BOERE - Ons se baie dankie

Ons sê BAIE DANKIE vir almal betrokke met Manna vir die BOERE

  Foto`s van die Manna vir die Boere dag

Read More
Manna vir die BOERE konsert

Manna vir die BOERE konsert Video

Kyk gerus na die video vir meer inligting oor die Manna vir die BOERE konsert by die Voortrekker Monument

Read More
Manna vir die Boere Konsert

Manna vir die BOERE konsert – Update 4 Feb 2016

Ons hou konsert om die BOERE te help!! Nog kunstenaars is deel van die konsert, moet dit nie misloop nie en doen jou deel om die BOERE te help. Kliek hier en kry jou kaartjies nou direk by computicket en…

Read More
Manna vir die Boere Konsert

Manna vir die BOERE konsert

Manna vir die Boere is ‘n projek wat tans soveel HARTE raak en ons glo dat hierdie konsert die Caring Daisies in staat sal stel om soveel meer te kan doen vir ons Boere. Ons is dankbaar vir elke borgskap…

Read More
Manna vir die BOERE konsert

Manna vir die BOERE konsert

Datum – 20 Februarie 2016 Plek – Voortrekker Monument, Amfiteater Tyd – 15h00 tot 18h00 Hekke open – 13:00 Gratis parkering en busvervoer Kaartjies by Computicket by beskikbaar – kliek hier om te bespreek Koste – R200pp  |  Skoolkinders (6…

Read More
verskil

Maak `n verskil

Read More
Manna vir die BOERE

Manna Video

http://caringdaisies.co.za/new/wp-content/uploads/2016/01/IMG_8910.mp4
Read More
Manna vir die Boere

Food aid for Farmer in Schweizer-Reneke

I don`t think the people of South Africa truly understand how desperate and critical the situation is with farmers in our country. In fact , we were mortified when we came to realize just how desperate the situation is. Something…

Read More