Category Archive for "News"

MIC_7384

Caring Daisies Golfdag Fondsinsameling 2017

Hier is die fotos van ons 2017 Golfdag Fondsinsameling. Dit was ‘n dag vol vet pret! Dankie aan elkeen wat ons gholfdag ondersteun en bygewoon het. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.   [Show slideshow] 1234232425►

Read More
01

Baie dankie van Bennemie af

Liewe Anria en Liezle, Net ‘n dankie-nota aan die Caring Daisies wat vir Bennemie geborg het vir die BDA OpvolgTerapie Opleidingskursus waar ek en sy was verlede week. Julle het ‘n baie goeie belegging gemaak, want ek kon toe met…

Read More
katlego phosoko

Katlego Phosoko

5-year-old Katlego Phosoko was born in 2012 and resides South East of Limpopo. He was his mother’s second child and he weighed only 2.7 kg’s at birth. Motor milestones were achieved within the expected norms, but he never started to…

Read More
A Leg for Jamie

A Leg for Jamie

Jamie was a year old when she was involved in a car accident that left her without a leg. The leg she currently has doesn’t perform to its full capacity. She has to tape the foot together so it doesn’t…

Read More
Miane Ainslie

‘n Wonderwerk vir Miane

Miane Ainslie was 19 maande oud toe die ongeluk gebeur het. Op 9 November 2015 was sy by haar ouma terwyl haar ma gewerk het. Haar ouma het haar rug vir ‘n sekonde gedraai toe Miane in ‘n opblaas swembadjie…

Read More
Cowboy Auction 2014

Veiling 2014

Die Caring Daisies se jaarlikse veiling het plaasgevind op 17 September 2014 by Stone Cradle te Rietvleidam Natuurreservaat. Die aand was gevul met opwinding en beroemde plaaslike kunstenaars met Wicus van der Merwe as ons seremoniemeester en afslaer. Dit was ‘n reuse…

Read More
123

Gholfdag 2014

Ons Caring Daisies se jaarlikse gholfdag het plaasgevind op 23 April 2014. Dit was ‘n dag vol vet pret! Dankie aan elkeen wat ons gholfdag ondersteun en bygewoon het. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

Read More
e9dce1f1d7025df0e1566dacada86a64 (1)

Gholfdag 2013

   

Read More
ProjectChristmasChild2FILEminimizer

Pennies Kleuterskool

  Pennies is geleë in die hartjie van Pretoria se middestad.  In hierdie skool is daar baie  minderbevoorregte kinders en ons aandag is spesifiek gevestig op Sonia Silvester en Anita Maritz.  Sonia is drie jaar oud en haar mamma is…

Read More
Mev.OosthuizenFILEminimizer

Mev Oosthuizen

Mev Oosthuizen is ‘n inwoner van Princess Christian Home sedert 2010.  Sy is een van die Alzheimer pasiënte by die tehuis. Soos vele ander pensioenarisse is finansies ‘n probleem en het sy en haar seun begin vasbrand met die uitgawes ten opsigte…

Read More