Category Archive for "News"

Mev.OosthuizenFILEminimizer

Mev Oosthuizen

Mev Oosthuizen is ‘n inwoner van Princess Christian Home sedert 2010.  Sy is een van die Alzheimer pasiënte by die tehuis. Soos vele ander pensioenarisse is finansies ‘n probleem en het sy en haar seun begin vasbrand met die uitgawes ten opsigte…

Read More
ProjectChristmasChildFILEminimizer

Project Christmas Child

Die Caring Daisies het op ‘n persoonlike wyse deel geword van ‘n projek waar daar vir minderbevoorregte kinders Kersfeesbokse gepak word met persoonlike items, asook lekkers en ‘n speelding.  Die Caring Daisies het hier met hul eie fondse die bokse gekoop…

Read More
DrielingDankieFILEminimizer

The Triplets

The triplets were the reason for the first Caring Daisies auction!    

Read More
JadineKleynhans

Jadine Kleynhans

adine is sewe weke te vroeg gebore.  Sy het verskeie gesondheidsprobleme, onder andere hart- en asemhalingsprobleme. Op vier dae oud het sy ‘n  hartoperasie ondergaan en het ook breinvliesontsteking opgedoen.  As gevolg hiervan het sy breinswelling gehad en moes ‘n buisie in haar skedel…

Read More
HuisHeneka1FILEminimizer

Huis Heneka

Huis Heneka is ‘n huis vir weesbabas.  Daar is tans 11 babas in die huis.  Sommige het breinskade, ander is doof, blind, HIV of serebraal gestremd.  Die Caring Daisies het hierdie jaar weer, soos verlede jaar, betrokke geraak deur R54,000…

Read More
daisies

Cherise Höll – Dream Wedding

  Eerstens wil ek begin deur vir julle baie dankie te se vir al die goeie dinge wat julle aan die gemeenskappe daar buite doen, en vir al julle warm liefde wat julle aan julle naaste betoon. Ek het een…

Read More
frontFILEminimizer

Booysens Beertjies Kleuterskool

Booysens Beertjies Kleuterskool, is ʼn geregistreerde kleuterskool en liefdadigheidsorganisasie, geleë in die weste van Pretoria. Die kleuterskool fokus op drie- tot sesjarige behoeftige kleuters, wie se ouers nie skoolgeld kan bekostig nie. Ons kleuters is baie ver agter met hul…

Read More
302064_278080722218000_224217760937630_1192723_3055112_n

Beyersbytjies Creche

Die Caring Daisies het Hanna Charity gehelp om vir die Mammas van Beyers bytjies Kleuterskool ‘n heerlike ontbyttee te reel.  Elke Mamma het ‘n “goody bag” en ‘n koek gekry om huistoe te neem!

Read More
BennemieStrydom1FILEminimizer

Bennemie Strydom se Testimonial

Bennemie is my 7 year old daughter who, since the day she was born, affected everyone’s life who crossed her path – leaving you with a feeling of being touched by an angel. But on Sunday, the 10th July 2005 her…

Read More
AngeliqueHumanFILEminimizer

A Cornea for Angelique Human

Almost a year ago Angelique contracted an eye infection in her one eye and started having serious problems that specific eye. After many consultations with an eye specialist, the diagnosis was made that Angelique’s cornea was so badly damaged and…

Read More