Veiling 2014

September 30, 2014

Die Caring Daisies se jaarlikse veiling het plaasgevind op 17 September 2014 by Stone Cradle te Rietvleidam Natuurreservaat. Die aand was gevul met opwinding en beroemde
plaaslike kunstenaars met Wicus van der Merwe as ons seremoniemeester en afslaer. Dit was ‘n reuse sukses en ons het genoeg fondse ingesamel om ‘n verskil in baie mense se lewens te maak die komende jaar.

Collage 1

Collage 2

Collage 3

Collage 4

Collage 5

Collage 6