Dankie vir donasies van Suid-Roggeveld Landbou Vereniging

February 14, 2017

Suid Roggeveld 04Beste Caring Daisies/ Shantel

Ons sal julle nooit genoeg kan bedank vir jul hulp en ondersteuning nie. Weet verseker dat ons dit nooit sal vergeet nie.

Nogmaals baie dankie.

Sien aangeheg ‘n brief van Suid-Roggeveld Landbou Vereniging – kliek hier

Groetnis

Huibrey Theron

(Sekretasesse van Suid-Roggeveld LV)