Manna vir die BOERE konsert – Update 4 Feb 2016

February 05, 2016

Ons hou konsert om die BOERE te help!!

Nog kunstenaars is deel van die konsert, moet dit nie misloop nie en doen jou deel om die BOERE te help.

Kliek hier en kry jou kaartjies nou direk by computicket en wees deel van die Manna vir die Boere projek wat tans soveel HARTE raak.

Ons glo dat hierdie konsert die Caring Daisies in staat sal stel om soveel meer te kan doen vir ons Boere en is dankbaar vir elke borgskap en elke kunstenaar wat ons harte SIEN en KEN in hierdie projek.

Manna vir die Boere Konsert