Manna vir die BOERE konsert

January 28, 2016

Datum – 20 Februarie 2016Manna vir die BOERE konsert

Plek – Voortrekker Monument, Amfiteater

Tyd – 15h00 tot 18h00

Hekke open – 13:00

Gratis parkering en busvervoer

Kaartjies by Computicket by beskikbaar – kliek hier om te bespreek

Koste РR200pp  |  Skoolkinders (6 tot 18 jaar) РR100  |  Voorskoolkinders РGratis

Verversings (kos en drank) beskikbaar vir eie rekening

Eie piekniekmandjies welkom. Geen eie alkohol word toegelaat nie

Kunstenaars sluit in – Laurika Rauch, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Adam Tas, Corlea Botha en Jannie Moolman

Musiek en orkes – Onder leiding van Matthys Maree